Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrikbewind
skrikbewind [boodskap #144380] Fri, 12 January 2024 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrikbewind
Afbreking: skrik•be•wind
Samestelling: skrik + bewind


Selfstandige naamwoord: skrikbewind
Meervoud: skrikbewinde

Betekenis:
• 'n Regering, groepering of persoon wat vrees inboesem en mense die skrik op die lyf te jaag.

Gebruik:
• Die bende het 'n skrikbewind gevoer en besighede gedwing om vir hulle "beskerming" te betaal.

Sinoniem:
• terreur
• terrorisme
• tirannie

Vertaling:
Engels: reign of terror
Nederlands: schrikbewind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: towerkuns
Volgende onderwerp: formuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:24:23 UTC 2024