balaklawa [boodskap #144375] |
Thu, 11 January 2024 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balaklawa
Afbreking: ba•la•kla•wa
Selfstandige naamwoord: balaklawa
Meervoud: balaklawas
Verkleinwoord: balaklawatjie
Meervoud van verkleining: balaklawatjies
Betekenis:
• 'n Mus wat die grootste deel van die kop en gesig bedek.
Gebruik:
• Die rowers was gewapen en met balaklawas vermom.
Sinoniem:
• balaklawahelm
• skimasker
Hiperoniem:
• hoofbedekking
Vertaling:
Engels: balaclava, monkey cap, ski mask
Nederlands: bivakmuts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|