indwing [boodskap #144374] |
Thu, 11 January 2024 12:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indwing
Afbreking: in•dwing
Samestelling: in + dwing
Werkwoord: dwing in, indwing
Verlede tyd: het ingedwing
Betekenis:
• Om met geweld na die binnekant te neem.
Gebruik:
• Die polisie het die dief in die vangwa ingedwing.
Sinoniem:
• forseer
• inboender
• indruk
• injaag
Afgelei:
• indwinging
Vertaling:
Engels: to force in
Nederlands: dwingen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|