beskore [boodskap #144373] |
Wed, 10 January 2024 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskore
Afbreking: be•sko•re
Byvoeglike naamwoord: beskore
Betekenis:
• Wat deur die noodlot vir iemand bestem of toegedeel is.
Gebruik:
• 'n Lang en gelukkige lewe is nie vir almal beskore nie.
Sinoniem:
• bedoel
• beskik
• bestem
• gegee
• geskenk
• toebedeel
• verorden
Vertaling:
Engels: allotted, blessed with
Nederlands: beschoren
Nota:
• Die Nederlandse beschoren is die sterk verlede deelwoord van die werkwoord bescheren, wat bestem/ bepaal/ toedeel beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|