Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straathoek
straathoek [boodskap #144371] Tue, 09 January 2024 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
straathoek
Afbreking: straat•hoek
Samestelling: straat + hoek


Selfstandige naamwoord: straathoek
Meervoud: straathoeke
Verkleinwoord: straathoekie
Meervoud van verkleining: straathoekies

Betekenis:
• Die hoek van 'n straat.

Gebruik:
• Die boemelaars bedel geld op die straathoeke.

Sinoniem:
• kruising

Afgelei:
• straathoekwerker

Vertaling:
Engels: street corner
Nederlands: straathoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandjonge
Volgende onderwerp: terugry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:10:39 UTC 2024