skandjonge [boodskap #144370] |
Tue, 09 January 2024 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandjonge
Afbreking: skand•jon•ge
Samestelling: skande + jonge
Selfstandige naamwoord: skandjonge
Meervoud: skandjonges, skandjongens
Betekenis:
• Jong manlike prostituut, dikwels 'n seun wat teen betaling deur ouer mans vir ontug gebruik word.
Gebruik:
• In die seksdistrik staan die skandjongens op die straathoeke.
Sinoniem:
• skandknaap
• sodomiet
Vertaling:
Engels: catamite, scandal boy
Nederlands: schandjongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|