beterskap [boodskap #144368] |
Tue, 09 January 2024 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beterskap
Afbreking: be•ter•skap
Samestelling: beter + -skap
Selfstandige naamwoord: beterskap
Meervoud: –
Betekenis:
• Herstel van 'n siekte, besering of ander ongesteldheid.
Gebruik:
• Die pasiënt is spoedige beterskap toegewens.
Sinoniem:
• genesing
• heling
• herstel
• verbetering
Vertaling:
Engels: recovery, improvement
Nederlands: beterschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|