Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegkom
wegkom [boodskap #144367] Tue, 09 January 2024 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegkom
Afbreking: weg•kom
Samestelling: weg + kom


Werkwoord: kom weg, wegkom
Verlede tyd: het weggekom

Betekenis:
• Om op gelukkige wyse te ontsnap.
• Om uit die gesig te verdwyn.

Gebruik:
• Die dief het weggekom.
• Loop, maak dat jy wegkom!

Sinoniem:
• afskud
• loskom
• ontduik
• ontglip
• ontsnap
• ontvlug
• verdwyn
• vlug
• vryspring
• weggaan
• wyk

Vertaling:
Engels: to get away, escape; to disappear
Nederlands: wegkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhuldig
Volgende onderwerp: beterskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:58:10 UTC 2024