verbly [boodskap #144358] |
Mon, 08 January 2024 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbly
Afbreking: ver•bly
Samestelling: ver- + bly
Werkwoord: verbly
Verlede tyd: het verbly
Teenwoordige deelwoord: verblydende
Betekenis:
• Om bly of gelukkig te maak.
Gebruik:
• Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. [Romeine 12:12]
Sinoniem:
• opkikker
• opvrolik
• opwek
• verheug
• verlustig
• vervrolik
Afgelei:
• verblyd
• verblyde
• verblydend
• verblyding
Vertaling:
Engels: to gladden, delight, rejoice
Nederlands: verblijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|