vakant [boodskap #144353] |
Sun, 07 January 2024 10:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakant
Afbreking: va•kant
Byvoeglike naamwoord: vakant
Attributief: vakante
Betekenis:
• Wat oop of beskikbaar is; nie tans beset word nie.
Gebruik:
• Die toilet is vakant.
• Die vakante poste word in die koerant geadverteer.
Sinoniem:
• beskikbaar
• leeg
• onbeman
• onbeset
• onbewoon
• ongebruik
• oopstaande
• vry
Vertaling:
Engels: vacant, empty
Nederlands: vacant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|