rugbyklub [boodskap #144341] |
Do, 04 Januarie 2024 13:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rugbyklub
Afbreking: rug•by•klub
Samestelling: rugby + klub
Selfstandige naamwoord: rugbyklub
Meervoud: rugbyklubs
Betekenis:
• 'n Klub waar wat rugby op plaaslike vlak organiseer.
Gebruik:
• Twee rugbyklubs, Hamilton RFC en Villagers RFC, beweer dat hulle die eerste rugbyklubs in Suid-Afrika is.
Hiperoniem:
• sportklub
Vertaling:
Engels: rugby club
Nederlands: rugbyclub
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|