Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bres
bres [boodskap #144335] Wo., 03 Januarie 2024 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bres.
'n Bres.
bres
Afbreking: bres


Selfstandige naamwoord: bres
Meervoud: bresse

Betekenis:
• 'n Gat in 'n fort se muur wat deurgebreek is, of 'n verdedigingslinie wat oop geskiet is.

Gebruik:
• Die aanvallers stroom deur 'n bres in die stad se muur.

Spreekwoord:
• Hy slaan 'n bres. [Hy maak 'n deurbraak.]
• In die bres tree vir iemand. [Iemand verdedig of ondersteun.]

Sinoniem:
• skeur
• gaping
• gat
• kraak
• leemte
• opening
• spleet

Vertaling:
Engels: breach, gap, opening
Nederlands: bres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kombuismes
Volgende onderwerp: ontgeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 00:04:38 UTC 2025