Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bierbottel
bierbottel [boodskap #144333] Wo, 03 Januarie 2024 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bierbottel
Afbreking: bier•bot•tel
Samestelling: bier + bottel


Selfstandige naamwoord: bierbottel
Meervoud: bierbottels
Verkleinwoord: bierbotteltjie
Meervoud van verkleining: bierbotteltjies

Betekenis:
• 'n Bottel waarin bier bewaar word.

Gebruik:
• Ek het nie 'n glas nodig nie, ek drink sommer uit die bierbottel.

Vertaling:
Engels: beer bottle
Nederlands: bierfles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tussenbeide
Volgende onderwerp: kombuismes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:13:24 MGT 2024