bierbottel [boodskap #144333] |
Wo, 03 Januarie 2024 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bierbottel
Afbreking: bier•bot•tel
Samestelling: bier + bottel
Selfstandige naamwoord: bierbottel
Meervoud: bierbottels
Verkleinwoord: bierbotteltjie
Meervoud van verkleining: bierbotteltjies
Betekenis:
• 'n Bottel waarin bier bewaar word.
Gebruik:
• Ek het nie 'n glas nodig nie, ek drink sommer uit die bierbottel.
Vertaling:
Engels: beer bottle
Nederlands: bierfles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|