Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herkoms
herkoms [boodskap #144322] Di, 02 Januarie 2024 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herkoms
Afbreking: her•koms
Samestelling: her + koms


Selfstandige naamwoord: herkoms
Meervoud:

Betekenis:
• Waar iets of iemand vandaan kom.

Gebruik:
• Pieter Dykstra was 'n Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms wat veral kerkgeboue ontwerp het.

Sinoniem:
• aanvang
• afkoms
• afstamming
• agtergrond
• beginpunt
• bron
• ontstaan
• oorsprong

Afgelei:
• herkomstig

Vertaling:
Engels: origin, source, lineage
Nederlands: herkomst, afkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordekant
Volgende onderwerp: suidekant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:35:47 MGT 2024