herkoms [boodskap #144322] |
Di, 02 Januarie 2024 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herkoms
Afbreking: her•koms
Samestelling: her + koms
Selfstandige naamwoord: herkoms
Meervoud: –
Betekenis:
• Waar iets of iemand vandaan kom.
Gebruik:
• Pieter Dykstra was 'n Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms wat veral kerkgeboue ontwerp het.
Sinoniem:
• aanvang
• afkoms
• afstamming
• agtergrond
• beginpunt
• bron
• ontstaan
• oorsprong
Afgelei:
• herkomstig
Vertaling:
Engels: origin, source, lineage
Nederlands: herkomst, afkomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|