Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trokbestuurder
trokbestuurder [boodskap #144320] Di, 02 Januarie 2024 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trokbestuurder
Afbreking: trok•be•stuur•der
Samestelling: trok + bestuurder


Selfstandige naamwoord: trokbestuurder
Meervoud: trokbestuurders

Betekenis:
• Persoon wat 'n trok bestuur.

Gebruik:
• 'n Trokbestuurder is beseer toe sy trok gerol en aan die brand geslaan het.

Vertaling:
Engels: truck driver
Nederlands: vrachtwagenchauffeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kajak
Volgende onderwerp: noordekant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 05:17:13 MGT 2024