Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begroet
begroet [boodskap #144318] Ma, 01 Januarie 2024 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begroet
Afbreking: be•groet
Samestelling: be- + groet


Werkwoord: begroet
Verlede tyd: het begroet

Betekenis:
• Om te verwelkom of te ontvang.
• Om teë te kom; raak te loop.

Gebruik:
• Die skare het hulle held met groot toejuiging begroet.
• Die polisie is daar met 'n gruwelike toneel begroet.

Sinoniem:
• groet
• omhels
• salueer
• verwelkom
• raakloop
• teëkom

Afgelei:
• begroeting

Vertaling:
Engels: to greet, welcome, salute
Nederlands: begroeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vegetaries
Volgende onderwerp: kajak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:53:52 MGT 2024