Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dubbelmoord
dubbelmoord [boodskap #144308] Sun, 31 December 2023 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dubbelmoord
Afbreking: dub•bel•moord
Samestelling: dubbel + moord


Selfstandige naamwoord: dubbelmoord
Meervoud: dubbelmoorde

Betekenis:
• Moord op twee persone tegelyk.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek 'n grusame dubbelmoord waarin twee slagoffers doodgebrand is.

Vertaling:
Engels: double murder
Nederlands: dubbele moord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regstel
Volgende onderwerp: Facebook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:58:33 UTC 2024