regstel [boodskap #144307] |
Sun, 31 December 2023 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regstel
Afbreking: reg•stel
Samestelling: reg + stel
Werkwoord: stel reg, regstel
Verlede tyd: het reggestel
Betekenis:
• Om iets wat verkeerd is reg te maak.
Gebruik:
• 'n Mens kan nie een misdaad met 'n ander misdaad regstel nie.
Sinoniem:
• herstel
• korrigeer
• reghelp
• regmaak
• regruk
• regsien
• regtrek
• repareer
• verbeter
Afgelei:
• regstellend
• regsteller
• regstelling
Vertaling:
Engels: to put right, correct, rectify, amend
Nederlands: rectificeren, corrigeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|