Kersoggend [boodskap #144296] |
Sat, 30 December 2023 14:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kersoggend
Afbreking: Kers•og•gend
Samestelling: Kers + oggend
Selfstandige naamwoord: Kersoggend
Meervoud: Kersoggende
Betekenis:
• Die oggend van Kersdag.
Gebruik:
• Ons gaan Kersoggend kerk toe, waarna ons die dag saam met die familie gaan deurbring.
Antoniem:
• Kersaand
Vertaling:
Engels: Christmas morning
Nederlands: kerstochtend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|