Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » holster
holster [boodskap #144295] Sa, 30 Desember 2023 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
holster
Afbreking: hol•ster


Selfstandige naamwoord: holster
Meervoud: holsters
Verkleinwoord: holstertjie
Meervoud van verkleining: holstertjies

Betekenis:
• 'n Houer vir 'n vuurwapen of ander gereedskap, gewoonlik van leer.

Gebruik:
• Die man dra sy 9 mm-pistool in 'n holster aan sy belt.

Sinoniem:
• pistoolsak

Hiponiem:
• beenholster
• geweerholster
• pistoolholster
• skouerholster

Vertaling:
Engels: holster
Nederlands: holster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksman
Volgende onderwerp: Kersoggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:41:52 MGT 2024