holster [boodskap #144295] |
Sat, 30 December 2023 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
holster
Afbreking: hol•ster
Selfstandige naamwoord: holster
Meervoud: holsters
Verkleinwoord: holstertjie
Meervoud van verkleining: holstertjies
Betekenis:
• 'n Houer vir 'n vuurwapen of ander gereedskap, gewoonlik van leer.
Gebruik:
• Die man dra sy 9 mm-pistool in 'n holster aan sy belt.
Sinoniem:
• pistoolsak
Hiponiem:
• beenholster
• geweerholster
• pistoolholster
• skouerholster
Vertaling:
Engels: holster
Nederlands: holster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|