siedend [boodskap #144291] |
Sat, 30 December 2023 10:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siedend
Afbreking: sie•dend
Byvoeglike naamwoord: siedend
Vergrotende trap: siedender
Oortreffende trap: siedendste
Attributief: siedende
Betekenis:
• Wat hewig woed; bruisend, malend of borrelend beweeg.
Gebruik:
• Die man kon eers die volgende oggend uit die siedende rivier gered word.
Spreekwoord:
• Hy was siedend van woede. [Uiters kwaad.]
Sinoniem:
• briesend
• kokend
• rasend
• smoorkwaad
• verwoed
• woedend
Vertaling:
Engels: seething, boiling, simmering
Nederlands: kokend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|