toergids [boodskap #144290] |
Sat, 30 December 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toergids
Afbreking: toer•gids
Samestelling: toer + gids
Selfstandige naamwoord: toergids
Meervoud: toergidse
Verkleinwoord: toergidsie
Meervoud van verkleining: toergidsies
Betekenis:
• Persoon wat mense op georganiseerde toere begelei en van inligting voorsien.
Gebruik:
• Die toer word deur 'n opgeleide toergids vergesel wat toeriste van die plek se ryk geskiedenis sal vertel.
Sinoniem:
• reisgids
• toerleier
Vertaling:
Engels: tour guide, tourist guide
Nederlands: gids, reisleiding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|