borduur [boodskap #144289] |
Sat, 30 December 2023 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borduur
Afbreking: bor•duur
Werkwoord: borduur
Verlede tyd: het geborduur
Betekenis:
• Om versierings met 'n naald en garing op materiaal aan te bring.
• (figuurlik) Om oordrewe details by te bring.
Gebruik:
• Ouma borduur die pragtigste patrone op die tafeldoek.
• Hy het sy storie so geborduur dat hy self nie meer kon by bly nie.
Sinoniem:
• stik
• versier
• bylas
• oordryf
• uitbrei
Afgelei:
• borduurgaas
• borduurgare
• borduurinsetsel
• borduurklas
• borduurnaald
• borduurpatroon
• borduurraam
• borduursel
• borduursteek
• borduurster
• borduursy
• borduurwerk
• ongeborduur
Vertaling:
Engels: to embroider; to elaborate, detail further
Nederlands: borduren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|