Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisbraak
huisbraak [boodskap #144288] Vr, 29 Desember 2023 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisbraak
Afbreking: huis•braak
Samestelling: huis + braak (breek)


Selfstandige naamwoord: huisbraak
Meervoud: huisbrake

Betekenis:
• Inbraak by 'n huis, veral met die doel om te steel.

Gebruik:
• Die insidente van huisbraak neem gewoonlik toe oor skoolvakansies.

Sinoniem:
• inbraak

Vertaling:
Engels: housebreaking, burglary
Nederlands: huisbraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agternasit
Volgende onderwerp: borduur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:24:57 MGT 2024