agternasit [boodskap #144287] |
Fri, 29 December 2023 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agternasit
Afbreking: ag•ter•na•sit
Samestelling: agterna + sit
Werkwoord: sit agterna, agternasit
Verlede tyd: het agternagesit
Betekenis:
• Om haastig te agtervolg.
Gebruik:
• Die polisie het die dief agternagesit.
Sinoniem:
• agtervolg
• najaag
• naloop
• navolg
• vervolg
Vertaling:
Engels: to give chase, pursue
Nederlands: achternazitten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|