webbediener [boodskap #144277] |
Thu, 28 December 2023 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
webbediener
Afbreking: web•be•die•ner
Samestelling: web + bediener
Selfstandige naamwoord: webbediener
Meervoud: webbedieners
Betekenis:
• Program wat webbladsye na gelang van versoek aan kliënte stuur.
Gebruik:
• 'n Webbediener kan opgestel word om bladsye in die gebruiker se voorkeurtaal te stuur, so maak seker jou taalvoorkeur is gestel.
Vertaling:
Engels: web server
Nederlands: webserver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|