Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soekenjin
soekenjin [boodskap #144276] Do, 28 Desember 2023 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soekenjin
Afbreking: soek•en•jin
Samestelling: soek + enjin


Selfstandige naamwoord: soekenjin
Meervoud: soekenjins

Betekenis:
• Rekenaarprogram wat gebruik word om deur groot hoeveelhede inligting te soek.

Gebruik:
• Die vernaamste soekenjins op die internet is Google, Bing en DuckDuckgo.

Sinoniem:
• snuffelgids
• soekprogram

Vertaling:
Engels: search engine
Nederlands: zoekmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opties
Volgende onderwerp: webbediener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:31:33 MGT 2024