soekenjin [boodskap #144276] |
Thu, 28 December 2023 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soekenjin
Afbreking: soek•en•jin
Samestelling: soek + enjin
Selfstandige naamwoord: soekenjin
Meervoud: soekenjins
Betekenis:
• Rekenaarprogram wat gebruik word om deur groot hoeveelhede inligting te soek.
Gebruik:
• Die vernaamste soekenjins op die internet is Google, Bing en DuckDuckgo.
Sinoniem:
• snuffelgids
• soekprogram
Vertaling:
Engels: search engine
Nederlands: zoekmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|