Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langwerpig
langwerpig [boodskap #144272] Do, 28 Desember 2023 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langwerpig
Afbreking: lang•wer•pig
Samestelling: lang + werp + -ig


Byvoeglike naamwoord: langwerpig
Vergrotende trap: langwerpiger
Oortreffende trap: langwerpigste
Attributief: langwerpige
Partitief: langwerpigs

Betekenis:
• Met 'n vorm wat meer lank as breed is.

Gebruik:
• Die plant se blare is smal en langwerpig.

Sinoniem:
• gerek
• gestrek
• uitgerek
• verleng

Afgelei:
• langwerpigheid

Vertaling:
Engels: elongated, oblong
Nederlands: langwerpig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorwin
Volgende onderwerp: onderbreking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:39:19 MGT 2024