Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwin
oorwin [boodskap #144271] Thu, 28 December 2023 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwin
Afbreking: oor•win
Samestelling: oor + win


Werkwoord: oorwin
Verlede tyd: het oorwin

Betekenis:
• Om 'n vyand te wen of bo slegte omstandighede uit te styg.

Gebruik:
• Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie. [Romeine 12:21]

Sinoniem:
• baasraak
• bemeester
• kafloop
• kleinkry
• klop
• onderwerp
• oorkom
• oorrompel
• seëvier
• triomfeer
• verower
• verpletter
• verslaan
• wen

Afgelei:
• oorwinlik
• oorwinnaar
• oorwinnend
• oorwinning

Vertaling:
Engels: to triumph over, conquer, defeat
Nederlands: overwinnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spek
Volgende onderwerp: langwerpig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:47:54 UTC 2024