Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbasing
verbasing [boodskap #144269] Do, 28 Desember 2023 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbasing
Afbreking: ver•ba•sing
Samestelling: verbaas + ing


Selfstandige naamwoord: verbasing
Meervoud:

Betekenis:
• Die skok of verbasing as gevolg van iets wat 'm mens nie verwag het nie.

Gebruik:
• Tot almal se verbasing het nie een van die kinders 'n sent geërf nie.

Sinoniem:
• verbaasdheid
• verbluftheid
• verbystering
• verdwasing
• verrassing
• verstomming
• verwarring
• verwondering

Afgelei:
• verbasingwekkend

Vertaling:
Engels: amazement, astonishment, surprise
Nederlands: verbazing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbruik
Volgende onderwerp: spek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:44:52 MGT 2024