verbasing [boodskap #144269] |
Thu, 28 December 2023 08:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbasing
Afbreking: ver•ba•sing
Samestelling: verbaas + ing
Selfstandige naamwoord: verbasing
Meervoud: –
Betekenis:
• Die skok of verbasing as gevolg van iets wat 'm mens nie verwag het nie.
Gebruik:
• Tot almal se verbasing het nie een van die kinders 'n sent geërf nie.
Sinoniem:
• verbaasdheid
• verbluftheid
• verbystering
• verdwasing
• verrassing
• verstomming
• verwarring
• verwondering
Afgelei:
• verbasingwekkend
Vertaling:
Engels: amazement, astonishment, surprise
Nederlands: verbazing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|