Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betreffend
betreffend [boodskap #144265] Wed, 27 December 2023 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betreffend
Afbreking: be•tref•fend
Samestelling: betref + -end


Byvoeglike naamwoord: betreffend
Attributief: betreffende

Betekenis:
• Waarop iets betrekking het; waaroor dit gaan.

Gebruik:
• Suid-Afrika is betreffend mielies selfvoorsienend.

Sinoniem:
• insake
• omtrent
• rakend

Afgelei:
• desbetreffend

Vertaling:
Engels: concerning, regarding, pertaining
Nederlands: betreffend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van betref.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verrig
Volgende onderwerp: onvoltooid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:08:31 UTC 2024