Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraglyn
kraglyn [boodskap #144256] Wo, 27 Desember 2023 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kraglyn
Afbreking: krag•lyn
Samestelling: krag + lyn


Selfstandige naamwoord: kraglyn
Meervoud: kraglyne

Betekenis:
• 'n Lyn/draad wat elektrisiteit gelei.

Gebruik:
• Die storm het talle kragtorings omgewaai en kraglyne beskadig.

Sinoniem:
• elektrisiteitslyn
• kragbaan
• stroomlyn
• transmissielyn

Vertaling:
Engels: power line
Nederlands: stroomlijn, elektriciteitslijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloedwater
Volgende onderwerp: omwaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:22:15 MGT 2024