kraglyn [boodskap #144256] |
Wed, 27 December 2023 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraglyn
Afbreking: krag•lyn
Samestelling: krag + lyn
Selfstandige naamwoord: kraglyn
Meervoud: kraglyne
Betekenis:
• 'n Lyn/draad wat elektrisiteit gelei.
Gebruik:
• Die storm het talle kragtorings omgewaai en kraglyne beskadig.
Sinoniem:
• elektrisiteitslyn
• kragbaan
• stroomlyn
• transmissielyn
Vertaling:
Engels: power line
Nederlands: stroomlijn, elektriciteitslijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|