Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsulent
konsulent [boodskap #144247] Tue, 26 December 2023 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsulent
Afbreking: kon•su•lent


Selfstandige naamwoord: konsulent
Meervoud: konsulente

Betekenis:
• 'n Predikant van een gemeente wat tydelik in 'n ander gemeente uithelp, o.a. met vergaderings van die kerkraad, bediening van sakramente, ens.

Gebruik:
• Ná ons leraar se ontydige dood is 'n konsulent van 'n naburige gemeente aangestel om die bediening te lei.

Afgelei:
• konsulentbediening
• konsulentbesoek
• konsulentsgemeente
• konsulentskap

Vertaling:
Engels: consulent, relieving clergyman
Nederlands: consulent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polsslag
Volgende onderwerp: geliefde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:44:25 UTC 2024