polsslag [boodskap #144246] |
Tue, 26 December 2023 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polsslag
Afbreking: pols•slag
Samestelling: pols + slag
Selfstandige naamwoord: polsslag
Meervoud: polsslae
Betekenis:
• Die voelbare klopping van die bloed deur die slagare.
• (figuurlik) Iets wat aan so 'n ritmiese klop herinner.
Gebruik:
• Die man het geen polsslag gehad nie en het ook nie asemgehaal nie.
• Sy raak meegevoer in die polsslag van die gedig.
Sinoniem:
• hartklop
• hartslag
• klopping
• polsmaat
• pulsasie
Vertaling:
Engels: pulse, pulsation
Nederlands: polsslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|