insleepdiens [boodskap #144244] |
Tue, 26 December 2023 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insleepdiens
Afbreking: in•sleep•diens
Samestelling: insleep + diens
Selfstandige naamwoord: insleepdiens
Meervoud: insleepdienste
Betekenis:
• Diens wat voertuie wat nie kan ry nie wegsleep (gewoonlik na 'n garage of paneelklopper).
Gebruik:
• Die verkeersafdeling het 'n insleepdiens ontbied om die onwettig geparkeerde motor te verwyder.
Sinoniem:
• sleepdiens
Verwant:
• insleepvoertuig
• insleepwa
Vertaling:
Engels: towing service, breakdown service
Nederlands: sleepdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|