konsul [boodskap #144243] |
Tue, 26 December 2023 11:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konsul
Afbreking: kon•sul
Selfstandige naamwoord: konsul
Meervoud: konsuls
Betekenis:
• Die gevolmagtigde verteenwoordiger van 'n buitelandse regering in 'n land.
• (histories) Die hoogste verkose politieke amptenaar van die Romeinse Republiek.
Gebruik:
• 'n Konsul werk in 'n konsulaat.
• Augustus is in 24 v.C. vir die 10de keer deur die Senaat as konsul van die Romeinse Ryk herkies.
Sinoniem:
• attaché
• gesant
• verteenwoordiger
Afgelei:
• erekonsul
• konsul-generaal
• konsulaat
• konsulêr
Vertaling:
Engels: consul
Nederlands: consul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|