trouring [boodskap #144241] |
Di, 26 Desember 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trouring
Afbreking: trou•ring
Samestelling: trou + ring
Selfstandige naamwoord: trouring
Meervoud: trouringe
Verkleinwoord: trouringetjie
Meervoud van verkleining: trouringetjies
Betekenis:
• Ring wat getroude persone dra, as simbool van hulle huwelik en trou aan mekaar.
Gebruik:
• Die trouring word tradisioneel aan die linkerhand op die vierde vinger (die ringvinger) gedra.
Sinoniem:
• diamantring
• huweliksring
• troupand
Verwant:
• verloofring
Vertaling:
Engels: wedding ring
Nederlands: trouwring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|