uitvindsel [boodskap #144238] |
Mon, 25 December 2023 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitvindsel
Afbreking: uit•vind•sel
Samestelling: uitvind + -sel
Selfstandige naamwoord: uitvindsel
Meervoud: uitvindsels
Verkleinwoord: uitvindseltjie
Meervoud van verkleining: uitvindseltjies
Betekenis:
• Iets wat iemand bedink/uitgevind het.
Gebruik:
• Die elektriese gloeilamp is een van Thomas Edison se uitvindsels.
Sinoniem:
• apparaat
• fieterjasie
• innovasie
• instrument
• katoeter
• ontwerp
• toestel
• toestelletjie
• uitvinding
Vertaling:
Engels: invention, discovery, contrivance, gadget, device
Nederlands: uitvinding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|