vakansiehuis [boodskap #144236] |
Mon, 25 December 2023 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakansiehuis
Afbreking: va•kan•sie•huis
Samestelling: vakansie + huis
Selfstandige naamwoord: vakansiehuis
Meervoud: vakansiehuise
Verkleinwoord: vakansiehuisie
Meervoud van verkleining: vakansiehuisies
Betekenis:
• Huis waarin 'n mens bly as jy op vakansie is.
Gebruik:
• Ek het 'n vakansiehuis vir die skoolvakansie by die see gehuur.
Sinoniem:
• strandhuis
• somerverblyf
• vakansieverblyf
Vertaling:
Engels: holiday home
Nederlands: vakantiehuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|