Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrylik
vrylik [boodskap #144235] Mon, 25 December 2023 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrylik
Afbreking: vry•lik
Samestelling: vry + -lik


Byvoeglike naamwoord: vrylik
Vergrotende trap: vryliker
Oortreffende trap: vrylikste
Attributief: vrylike
Partitief: vryliks

Betekenis:
• Vry en ongehinderd; sonder inmenging of beperking.

Gebruik:
• Trane van blydskap het vrylik gevloei.

Wisselvorm:
• vryelik

Sinoniem:
• onbelemmerd
• onbewimpeld
• ongehinderd
• openhartig
• vrymoedig

Vertaling:
Engels: freely, liberally
Nederlands: vrijelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Serwië
Volgende onderwerp: vakansiehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:16:12 UTC 2024