perskonferensie [boodskap #144232] |
Mon, 25 December 2023 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perskonferensie
Afbreking: pers•kon•fe•ren•sie
Samestelling: pers + konferensie
Selfstandige naamwoord: perskonferensie
Meervoud: perskonferensies
Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir joernaliste waartydens 'n nuuswaardige verklaring aflê en vrae beantwoord word.
Gebruik:
• Die gesin vra vir die nodige ruimte en privaatheid en sal later 'n perskonferensie hou.
Sinoniem:
• mediakonferensie
• nuuskonferensie
Verwant:
• persverklaring
Vertaling:
Engels: press conference
Nederlands: persconferentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|