aansterk [boodskap #144231] |
Mon, 25 December 2023 16:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aansterk
Afbreking: aan•sterk
Samestelling: aan + sterk
Werkwoord: sterk aan, aansterk
Verlede tyd: het aangesterk
Betekenis:
• Om geleidelik te herstel; gesonder/sterker word of maak.
Gebruik:
• Ná die operasie sal sy vir 'n paar dae in die hospitaal aansterk.
Sinoniem:
• genees
• herstel
• verbeter
Afgelei:
• aansterking
Vertaling:
Engels: to recuperate
Nederlands: aansterken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|