Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nogmaals
nogmaals [boodskap #144230] Mon, 25 December 2023 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nogmaals
Afbreking: nog•maals
Samestelling: nog + maal + -s


Bywoord: nogmaals

Betekenis:
• By herhaling. Nog een keer.

Gebruik:
Nogmaals baie dankie vir die heerlike dag.

Sinoniem:
• alweer
• nogeens
• opnuut
• wederom
• weer
• weereens

Vertaling:
Engels: once again, once more
Nederlands: nogmaals

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herenig
Volgende onderwerp: aansterk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:37:10 UTC 2024