Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herenig
herenig [boodskap #144229] Ma, 25 Desember 2023 16:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herenig
Afbreking: her•e•nig
Samestelling: her- + enig


Werkwoord: herenig
Verlede tyd: het herenig

Betekenis:
• Om weer bymekaar te bring.

Gebruik:
• Die ontvoerde kind is met sy ouers herenig.

Sinoniem:
• bymekaarbring
• bymekaarkom
• rekonsilieer
• saambring
• saamsmelt
• verenig
• versoen

Afgelei:
• herenigde
• hereniging

Vertaling:
Engels: to reunite
Nederlands: herenigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: integraal
Volgende onderwerp: nogmaals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:26:55 MGT 2024